LIGHTS & LANTERNS GROOT-BRAKRIVIER
Familie en vriende word hartlik uitgenooi na die 7de Lights & Lanterns, geborg deur Suiderkruis Security, De Dekke Spar Great Brak River, Safari Braai Products, De Kaap Eiendomme en TotalEnergies Groot Brakrivier. Pak 'n piekniekmandjie, bring stoele en 'n kombers en kom geniet 'n heerlik gesellige aand onder die sterre op die oewer van die […]