- This event has passed.
DJ Nico & DJ Lenny Dtox Live Op Die Plaas
2024-02-02 @ 7:00 pm

Kom kuier die 2de Februarie saam met ons op die PLAAS vir n lekker jol!
Ons kuier saam met DJ Nico en DJ Lenny Dtox en belowe n witwarm dansvloer – so jy wil beslis nie uitmis nie!
To see what else is happening in your town CLICK HERE!