- This event has passed.
LIGHTS & LANTERNS GROOT-BRAKRIVIER
2023-12-20 @ 6:00 pm - 9:00 pm

Familie en vriende word hartlik uitgenooi na die 7de Lights & Lanterns, geborg deur Suiderkruis Security, De Dekke Spar Great Brak River, Safari Braai Products, De Kaap Eiendomme en TotalEnergies Groot Brakrivier.

Pak ‘n piekniekmandjie, bring stoele en ‘n kombers en kom geniet ‘n heerlik gesellige aand onder die sterre op die oewer van die rivier. Toegang is vanaf 18h00, maar die kerse word eers aangesteek wanneer dit donker word – enige tyd vanaf 19h30.
Kaartjies vir toegang is net R30 en kan by De Kaap Eiendomme, TotalEnergies Groot Brakrivier en die aand by die fees gekoop word. Skryf ‘n boodskap van welwillendheid agterop en maak dit die aand aan die “maypole” vas.
VIr enige navrae kontak Laurinda on 082 738 8011
To see what else is happening in the Garden Route CLICK HERE