SA se grootste Afrikaanse kunstenaar kom George toe!!!
Herlaai is 'n Unieke konsertreeks met van SA se grootste Afrikaanse kunstenaars. Vanjaar kuier ons in Pretoria, Paarl, Vaaldriehoek, Oos-Rand en George. 2022 se bevestigde kunstenaars is Bok van Blerk, […]