Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SA se grootste Afrikaanse kunstenaar kom George toe!!!

2022-10-15 @ 4:30 pm - 11:30 pm

Herlaai is ‘n Unieke konsertreeks met van SA se grootste Afrikaanse kunstenaars. Vanjaar kuier ons in Pretoria, Paarl, Vaaldriehoek, Oos-Rand en George. 2022 se bevestigde kunstenaars is Bok van Blerk, Spoegwolf, Elandré en Refentse.

Herlaai George – 15 Oktober – Outeniqua Park

Herlaai is ‘n reeks musiekkonserte wat jaarliks ​​regoor Suid-Afrika aangebied word.
Saamgestel uit van SA se beste Afrikaanse kunstenaars. Kunstenaars sal elke jaar genooi word om deel te vorm van die konserte.
R150 vir volwassenes
R75 vir ouderdom 12 tot 18
Onder 12 is heeltemal GRATIS
.

KRY JOU KAARTJIES HIER !

ULTIMATE FAN

Reels en Hoe om in te Skryf
1. Jy moet in besit van ‘n Herlaai Konsert kaartjie vir Pretoria of Paarl wees, uitgereik in jou eie naam en van
2. Die Pretoria en Paarl konserte sal elkeen ‘n wenner aankondig, op die aand van konsert om 20:00
3. Jy moet vir Herlaai bewys hoe ‘n groot fan jy van Herlaai en die kunstenaars is, dmv sosiale media plasings, “share” van ons plasings, ens. Jy moet Herlaai “tag” op Facebook, Instagram, TikTok en Twitter.
4. Gebruik die hutsmerke: #herlaai2022 #herlaaitalent #ultimatefan #joudorp #joumense #joumusiek #jouprovinsie #joutaal #joukonsert #spoegwolf #bokvanblerk #elandré #refentse #pretoria #paarl #vaaldriehoek #oosrand #george #afrikaans #musiek #fees #familie #kuier #vriende #samesyn #PretoriaFM #PaarlFM #Vinette #Lift #CityLodgeHotelLynnwood
5. Vyf semi-finaliste vir Pretoria en Paarl sal op 3 Mei 2022, op sosiale media, aangekondig word. Elkeen van die vyf semi-finaliste sal elkeen 4 komplimentêre kaartjies ontvang. Jy kan dus jou vriende, GRATIS, saambring op die dag van die konsert.
6. Omdat jy in besit van ‘n kaartjie vir Pretoria of Paarl is, sal jy natuurlik die konsert moet bywoon. Jy het dan op die dag van die konsert heelwat tyd om ons te bewys dat jy die ULTIMATE FAN is. Plaas fotos van kunstenaars, fotos van konsert, terrein en alles wat met Herlaai te doen het. Die aand van die konsert om 20:00 sal die vyf semi-finaliste na die verhoog geroep word en die Herlaai Ultimate Fan vir Pretoria en Paarl sal aangekondig word, en pryse oorhandig word.

Details

Venue

  • Outeniqua Park
  • Augusta Street,
    George, Western Cape 6529 South Africa
    + Google Map