Hartenbos: Afrikaans Is Groot Fees!
Hartenbos en Stilbaai; maak gereed vir 'n groot vakansiefees hierdie Desember, want die Afrikaans is Groot-span is terug met 'n skitterende aanbod van musiek en vermaak vir die hele gesin. Na 'n onvergeetlike GrootFees in Hartenbos einde 2022, is ons verheug om dié fees hierdie jaar nie net in Hartenbos nie, maar ook in die […]