Lights & Lanterns Festival
𝐒𝐭𝐞𝐫𝐫𝐞, 𝐊𝐞𝐫𝐬𝐞 𝐞𝐧 𝐆𝐞𝐬𝐞𝐥𝐥𝐢𝐠𝐡𝐞𝐢𝐝: '𝐧 𝐀𝐚𝐧𝐝 𝐨𝐦 𝐭𝐞 𝐎𝐧𝐭𝐡𝐨𝐮! Al 7 jaar lank kom familie en vriende saam om hierdie spesiale aand te vier. 'n groot dankie aan ons borge wat hierdie geleentheid jaar na jaar moontlik maak! Pak jou piekniekmandjie, bring jou stoele en kombers, en kom geniet 'n heerlike gesellige aand onder die sterre […]