Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Joshua na die Reën live by Seeplaas

2024-12-21 @ 6:00 pm
Joshua na die Reën live by Seeplaas | Saterdag , 21 Desember 2024
Ontsnap na die kus vir ‘n aand van siel- aangrypende musiek! Joshua na die Reën en vriende tree regstreeks op by Seeplaas, Groot Brakrivier.
Geen buite eet- en drinkgoed sal by die lokaal toegelaat word nie. Kos en drinkgoed sal voor die vertoning bedien word (van 18h00 – 19h00)
Bring ‘n warm baadjie saam vir ingeval dit koud word.
Kom geniet ‘n onvergeetlike aand vol musiek en avontuur! Moenie hierdie vertoning misloop nie. Koop jou kaartjie vandag nog.

To view our Facebook Page, CLICK HERE!

To see what else is happening in your town, CLICK HERE!

Details

Venue

  • Plot 60 Ottosrust, Groot Brakrivier, 6525, Groot-Brakrivier, South Africa
  • Plot 60 Ottosrust, Groot Brakrivier, 6525, Groot-Brakrivier, South Africa + Google Map
  • Phone 044 620 2409