JAKKIE LOUW live by Dansplaas!
Jakkie Louw kom kuier die 27ste Mei saam met ons by Dansplaas vir 'n lekker sokkie jol vanaf 22h00! Ingang is slegs R40 - kaartjies sal by die deur beskikbaar wees. Boonop het ons lekker PLAAS UUR vanaf 19h00 - 21h00, so kom vroeg en geniet ons bar specials! Ons sien julle daar! Die Dansplaas […]