- This event has passed.
JAKKIE LOUW live by Dansplaas!
2023-05-27 @ 10:00 pm - 2023-05-28 @ 1:00 am

Jakkie Louw kom kuier die 27ste Mei saam met ons by Dansplaas vir ‘n lekker sokkie jol vanaf 22h00!
Ingang is slegs R40 – kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.
Boonop het ons lekker PLAAS UUR vanaf 19h00 – 21h00, so kom vroeg en geniet ons bar specials!
Boonop het ons lekker PLAAS UUR vanaf 19h00 – 21h00, so kom vroeg en geniet ons bar specials!
Ons sien julle daar!
Die Dansplaas Familie
.