SA se grootste Afrikaanse kunstenaar kom George toe!!!
Herlaai is 'n Unieke konsertreeks met van SA se grootste Afrikaanse kunstenaars. Vanjaar kuier ons in Pretoria, Paarl, Vaaldriehoek, Oos-Rand en George. 2022 se bevestigde kunstenaars is Bok van Blerk, Spoegwolf, Elandré en Refentse. Herlaai George - 15 Oktober - Outeniqua Park Herlaai is 'n reeks musiekkonserte wat jaarliks regoor Suid-Afrika aangebied word. Saamgestel uit […]