Hans Steek Die Rubicon Oor
Op 90 is Hans nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis in die Kaap en in Huis Madeliefie in. Maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy 'n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone - 'n afgetrede tronkbewaarder... Dis daggakoekies, ontkleedansers en […]