Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hans Steek Die Rubicon Oor

2023-08-26 @ 3:00 pm - 9:00 pm
Dotsure George Arts Theatre

Op 90 is Hans nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis in die Kaap en in Huis Madeliefie in. Maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ‘n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone – ‘n afgetrede tronkbewaarder…
Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

klik hier om meer uit te vind oor wat in jou dorp gebeur

Details

Venue

  • GEORGE ARTS THEATRE
  • 125 York Street, George, South Africa + Google Map
  • Phone +27 44 873 3938