Karen Zoid kuier in Mosselbaai
Deure oop 18h00 Vertoning Begin 20h00 BUITELUG VERTONING This is not a drill! Ons is kinderlik opgewonde om Karen by ReedValley te verwelkom Saterdag die 16de April oor die paasnaweek. Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar. --- Neem asseblief kennis dat geen sitplekke vooraf bespreek kan word vir die buitelug vertonings nie so kom vroeg. Geen […]