Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Karen Zoid kuier in Mosselbaai

2022-04-16 @ 6:00 pm - 11:00 pm

Deure oop 18h00
Vertoning Begin 20h00
BUITELUG VERTONING
This is not a drill! Ons is kinderlik opgewonde om Karen by ReedValley te verwelkom Saterdag die 16de April oor die paasnaweek.
Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat geen sitplekke vooraf bespreek kan word vir die buitelug vertonings nie so kom vroeg. Geen buite kos of drank sal toegelaat word nie.

For more information – CLICK HERE

Details