DJ Nico & DJ Lenny Dtox Live Op Die Plaas
Kom kuier die 2de Februarie saam met ons op die PLAAS vir n lekker jol! Ons kuier saam met DJ Nico en DJ Lenny Dtox en belowe n witwarm dansvloer - so jy wil beslis nie uitmis nie! View our Facebook page here To see what else is happening in your town CLICK HERE!