Etensuur Konsert – Hoerskool Outeniqua!
Hoerskool Outeniqua se Musiekdepartment bied op 7 September n Middaguurkonsert by die NG Moederkerk aan. Op die program is die Vokale Ensamble onder leiing van Karin Netley, asook die Jazz Orkes onder leiding van Lynette Petersen. Toegang is gratis - donasies welkom. Kom geniet die pragtige musiek saam met ons!