Cooler Box Party – Feff live @Jorries
Coolerbox Party - Ons verkoop nie drank nie, so pak jou cooler met wat jy wil drink, mix, ys en glasse (geen kos) en kom geniet die aand saam met ons. Feff gaan sorg vir lekker musiek wat jou voete laat jeuk! Heerlike Braai vleis en Pizza op ons menu beskikbaar. Ingang R100 - Bespreek […]