International Knit in Public Day
International Knit in Public Day! Kom vir n International Knit in Public Day en brei of hekel saam met ons op 7 Junie 2025 van 13:00 tot 15:00 by die Marshmallow Garden Café in George! Of jy nou ’n meesterbreier is of pas jou eerste steke probeer – hierdie is jou kans om kreatief te […]