Vang jou man se Slang – Ladies Night (George)
Vang jou man se Slang Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik.In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende […]