Braai In Die Baai
'n Vleis op die vuurtjie, musiek en die warm seelug by BRAAI IN DIE BAAI! Braai in die Baai is ‘n musiekfees wat drie elemente bymekaar bring wat enige Suid-Afrikaner net eenvoudig nie sal kan weerstaan nie - braai, 'n baai en vuurwarm musiek. Bywoners van die fees word die tyd van hul lewe belowe, […]