- This event has passed.
Hibernia Sondag
2025-02-09 @ 10:00 am

Hibernia Primêr SONDAG 

U as ouer en leerder word hiermee hartlik uitgenooi om met ons die diens mee te maak op 9 Februarie 2025 te VGK Rosemoore.
Die diens sal stiptelik om 10h00vm begin.
Leerders word versoek om in volle skooldrag hul ouers en familielede na die diens te vergesel.

Met dank
Hibernia Hoof en Personeel
Hibernia Hoof en Personeel
To view our Facebook Page, CLICK HERE!
To see what else is happening in your town, CLICK HERE!