- This event has passed.
DOZI LIVE OP STAGE @ Bush Lapa
June 19 @ 6:00 pm

Kry jou kaartjies so gou moontlik vir Dozi Live op Stage by die Bush Lapa in Heroldsbaai.
Die Bush Lapa bied aan: DOZI LIVE OP STAGE.
Vrydag 19 Junie 2026.
6pm tot laat.
Kontant Kroeg en Etes beskikbaar.
Bespreek jou kaartjies en sitplek so gou moontlik by
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1596625853
Kaartjies is ook beskikbaar by jou naaste Pick n Pay.
Sien jou daar.
Die Bush Lapa – Waar Musiek lekker is.
#diebushlapa #dozi #webtickets #picknpay #HeroldsBay #mosselbaai #gardenroute #lekkernikky #oudtshoorn
#afrikaansemusiek #afrikaansislekker