Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Heuwels Fantasties – Paasnaweek in Mosselbaai

2022-04-15 @ 6:30 pm - 11:00 pm
Deure Oop 18h30
Vertoning Begin 20h00
BUITELUG VERTONING
Die Heuwels Fantasties is terug vir ‘n onvergeetlike aand, kom kuier saam op die ReedValley grasperk.
Lekker.

Neem asseblief kennis dat geen sitplekke vooraf bespreek kan word vir die buitelug vertonings nie so kom vroeg. Geen buite kos of drank sal toegelaat word nie.

Details