- This event has passed.
Steve Hofmeyer by Die Bush Lapa in Heroldsbaai!
July 24 @ 6:00 pm - 11:30 pm

Hierdie Vrydag aand by Die Bush Lapa in Heroldsbaai:
Die Bush Lapa bied aan: STEVE HOFMEYR LIVE OP STAGE.
Vrydag 24 Julie 2026.
6pm tot laat.
Kontant Kroeg en Etes beskikbaar.
Bespreek jou kaartjie en sitplek so gou moontlik:
https://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1592780218
Kaartjies ook beskikbaar by jou naaste Pick n Pay.
Sien jou daar.
Wil jy sien wat nog op die Tuinroete aan die gang is? klik hier!