- This event has passed.
Cooler Box Party – Feff live @Jorries
2024-12-07 @ 7:00 pm - 8:00 pm

Coolerbox Party – Ons verkoop nie drank nie, so pak jou cooler met wat jy wil drink, mix, ys en glasse (geen kos) en kom geniet die aand saam met ons. Feff gaan sorg vir lekker musiek wat jou voete laat jeuk! Heerlike Braai vleis en Pizza op ons menu beskikbaar. Ingang R100 – Bespreek jou tafel nou

To view our Facebook Page, CLICK HERE!
To see what else is happening in your town, CLICK HERE!