Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

The Goods Shed Markdag

2024-10-18 @ 9:00 am - 2:00 pm

Stalletjies wie nie binne staan nie. Besoek gerus en ondersteun klein besighede – handgemaakte goedtjies, tuisgebak, wit olifant, haarbenodighede, juwele, krale, velsorg. handgemaakte kerse, miergif, leerprodukte, purfume , braaihout en die lekkerste kossoorte.
stalletjies stal uit verniet. jip reggelees geen koste vir stalletjies nie. navrae, kontak Melanie 072-8378803

To view our Facebook Page, CLICK HERE!

To see what else is happening in your town, CLICK HERE!

Details

Organiser

  • The Goods Shed Markdag

Venue

  • The Goods Shed Markdag
  • 55 Bland Street Mosselbay, Mossel Bay + Google Map
  • Phone +27 72 837 8803