Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Braai In Die Baai

2023-09-22 - 2023-09-24
Braai in die Baai

‘n Vleis op die vuurtjie, musiek en die warm seelug by
BRAAI IN DIE BAAI!
Braai in die Baai is ‘n musiekfees wat drie elemente bymekaar bring wat enige Suid-Afrikaner net eenvoudig nie sal kan weerstaan nie – braai, ‘n baai en vuurwarm musiek. Bywoners van die fees word die tyd van hul lewe belowe, en daar word voorsiening gemaak deur die bogenoemde blokkies te merk by dié nuutste konsert deur SA Concerts.
Alhoewel die hoofdoel is om vermaak vir elke en alle feesgangers te verskaf, poog hierdie fees om nog ‘n doelwit te bereik – om ‘n Guiness-wêreldrekord te breek. Braai in die Baai poog om die rekord te breek vir die meeste mense wat terselfdertyd braai – en wie beter om die rekord te breek as Suid-Afrikaners!

OM MEER TE WEET VAN WAT IN JOU DORP GEBEUR, KLIK HIER!

Details

Venue

  • DE BAKKE SANTOS
  • George Rd, Mossel Bay, South Africa
    mossel bay, Western Cape 6500 South Africa
    + Google Map
  • Phone 076 058 7153