- This event has passed.
Wilde Affêre – Wildman
2023-03-25

Kom geniet die vroue oggend saam met ons saam Lizz Meiring, daarna 12uur begin die legendariese Amazing race wat ons saam Laerskool George-Suid aanbied. Moenie uitmis op hierdie lekker dag nie!!!!

