- This event has passed.
Etensuur Konsert – Hoerskool Outeniqua!
2022-09-07 @ 1:00 pm - 2:00 pm

Hoerskool Outeniqua se Musiekdepartment bied op 7 September n Middaguurkonsert by die NG Moederkerk aan.
Op die program is die Vokale Ensamble onder leiing van Karin Netley, asook die Jazz Orkes onder leiding van Lynette Petersen.
Toegang is gratis – donasies welkom.
Kom geniet die pragtige musiek saam met ons!