Featured
Kom hou partytjie saam SA se grootste Afrikaanse kunstenaars!!!
Outeniqua Park Augusta Street,, George, Western CapeHerlaai is 'n Unieke konsertreeks met van SA se grootste Afrikaanse kunstenaars. Vanjaar kuier ons in Pretoria, Paarl, Vaaldriehoek, Oos-Rand en George. 2022 se bevestigde kunstenaars is Bok van Blerk, Spoegwolf, Elandré en Refentse. Herlaai George - 15 Oktober - Outeniqua Park Herlaai is 'n reeks musiekkonserte wat jaarliks regoor Suid-Afrika aangebied word. Saamgestel uit […]