BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Local-Info.co.za - ECPv6.15.20//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Local-Info.co.za
X-ORIGINAL-URL:https://local-info.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Local-Info.co.za
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20240101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20250915T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20250915T210000
DTSTAMP:20260430T003828
CREATED:20250902T095159Z
LAST-MODIFIED:20250902T095200Z
UID:24160-1757962800-1757970000@local-info.co.za
SUMMARY:Klits jou man se Eiers!
DESCRIPTION:Klits jou man se Eiers!\n \nKLITS JOU MAN SE EIERS Ladies Night saam Timothy Kieswetter in GEORGE \n15/16/17 September @ 19h00\nDressUp: Vintage PINUP\n\nSoms is jy so gefrustreerd met jou man dat jy net sy eiers wil gryp en tussen jou vingers stukkend druk. Maar dit los amper altyd ‘n groter gemors as wat dit die moeite werd is.Daar is ‘n fyn lyn tussen om jou man se eiers te klits of kraak. Flip of flop. Hardgebak of liggies gestreel.\nDit staan geskrywe dat dit nie goed is vir ‘n man om alleen te wees nie\, daarom het God vir hom ‘n hulpmaat gemaak. Ons almal weet die man het hulp nodig al voel jy sal eerder hom van die wal tot die sloot wil help.\nDie vrou moet haar man begelei\, leer en touwys maak hoe hy die man van haar drome kan wees.Maar enige vrou wat al probeer haar man verander het\, sal weet dit is makliker om roereiers te ontmoer as wat dit is om humpty-dumpty terug aanmekaar te plaas.\nIn Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.
URL:https://local-info.co.za/event/klits-jou-man-se-eiers/
LOCATION:Western Cape
CATEGORIES:Events,Garden Route,George
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://local-info.co.za/wp-content/uploads/2025/09/event6.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR