What
  • Accommodation
  • Adventure
  • Education
  • Entertainment
  • Food & Drink
  • Garden Route Activities
  • Garden Route Attractions
  • Garden Route Beaches
  • Garden Route Birdwatching
  • Garden Route Emergency
  • Garden Route Fishing Spots
  • Garden Route Heritage Sites
  • Garden Route Hiking & Cycling
  • Garden Route Picnic Spots
  • Garden Route Public Services
  • George Activities
  • George Attractions
  • George Beaches
  • George Birdwatching
  • George Emergency
  • George Fishing Spots
  • George Heritage Sites
  • George Hiking & Cycling
  • George Picnic Spots
  • George Public Services
  • Great Brak Activities
  • Great Brak Attractions
  • Great Brak Beaches
  • Great Brak Birdwatching
  • Great Brak Emergency
  • Great Brak Fishing Spots
  • Great Brak Heritage Sites
  • Great Brak Hiking & Cycling
  • Great Brak Picnic Spots
  • Great Brak Public Services
  • Hartenbos Activities
  • Hartenbos Attractions
  • Hartenbos Beaches
  • Hartenbos Birdwatching
  • Hartenbos Emergency
  • Hartenbos Fishing Spots
  • Hartenbos Heritage Sites
  • Hartenbos Hiking & Cycling
  • Hartenbos Picnic Spots
  • Hartenbos Public Services
  • Health & Beauty
  • Knysna Activities
  • Knysna Attractions
  • Knysna Beaches
  • Knysna Birdwatching
  • Knysna Emergency
  • Knysna Fishing Spots
  • Knysna Heritage Sites
  • Knysna Hiking & Cycling
  • Knysna Picnic Spots
  • Knysna Public Services
  • Markets
  • Mossel Bay Activities
  • Mossel Bay Attractions
  • Mossel Bay Beaches
  • Mossel Bay Birdwatching
  • Mossel Bay Emergency
  • Mossel Bay Fishing Spots
  • Mossel Bay Heritage Sites
  • Mossel Bay Hiking & Cycling
  • Mossel Bay Picnic Spots
  • Mossel Bay Public Services
  • Out & About
  • Plettenberg Bay Activities
  • Plettenberg Bay Attractions
  • Plettenberg Bay Beaches
  • Plettenberg Bay Birdwatching
  • Plettenberg Bay Emergency
  • Plettenberg Bay Fishing Spots
  • Plettenberg Bay Heritage Sites
  • Plettenberg Bay Hiking & Cycling
  • Plettenberg Bay Picnic Spots
  • Plettenberg Bay Public Services
  • Property
  • Sedgefield Activities
  • Sedgefield Attractions
  • Sedgefield Beaches
  • Sedgefield Birdwatching
  • Sedgefield Emergency
  • Sedgefield Fishing Spots
  • Sedgefield Heritage Sites
  • Sedgefield Hiking & Cycling
  • Sedgefield Picnic Spots
  • Sedgefield Public Services
  • Services
  • Shopping
  • Vehicles
  • Wilderness Activities
  • Wilderness Attractions
  • Wilderness Beaches
  • Wilderness Birdwatching
  • Wilderness Emergency
  • Wilderness Fishing Spots
  • Wilderness Heritage Sites
  • Wilderness Hiking & Cycling
  • Wilderness Picnic Spots
  • Wilderness Public Services
Where
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vakansie – Afskop met Pietman Geldenhuys

2024-12-05 @ 8:00 pm

Kom skop die vakansie op stylvolle en komiese wyse af saam met die legendariese Pietman Geldenhuys! Bekend as die aanbieder van OppieStoep, klim hy op Donderdag, 5 Desember 2024 om 20:00 in sy Skotse persona en tradisionele “kilt” op die verhoog by The Stage Coach by Santos Express. Hy neem die gehoor saam met hom op sy reis vanaf Skotland, deur verskeie lande, tot waar hy hom tans in Suid-Afrika bevind.
Hy beeld sy reis uit met die kombinasie van musiek en komiese verhale. Die musiek sluit in sy eie komposisies, bekende en geliefde Skotse liede soos “Flower ofScotland” en “Loch Lomond” asook verwerkte liedjies soos “Loslappie”,gesing uit die mond van ‘n Skot.
Hy verras die gehoor ook met skreeusnaakse stories (uit volksbesit en eie ervarings), improvisasie van bekende Suid-Afrikaanse karakters (Tolla van der Merwe, Nico Nel, Arno van Zyl, ens) (soos gesien op Kyknet se OppieStoep) en ook liedjies wat hy op die ingewing van die oomblik net daar voor die gehoor se oë komponeer en toonset, met gebruik van die gehoor se voorstelle en woorde. ’n Tipe ode aan die gehoor.
Die manier waarop Pietman op sy voete dink en die gehoor oorrompel met sy spitsvondighede maak hom eie in sy soort. Hy het dit reggekry om die perfekte balans te vind tussen ligte humor, skaterlag vermaak, geliefde liedjies en die erns in sy eie musiek.
So, tussen lekker musiek ’n lag, heerlike kos en wyn van die Santos Express en gasvryheid van The Stage Coach, is dit die ideale begin van die vakansiekuier teg langs die strand met vergesigte oor die see en berg.
Beskikbaarheidskennisgewing: Moet nie uitstel nie – plekke is beperk en die vraag is hoog!
Kry jou kaartjies aanlyn by Quicket: https://qkt.io/vakansie of by ons ontvangskantoor hier by Santos Express Train Lodge.
📞 Vir besprekings of enige navrae, kontak ons by: +27 44 691 1995.

To view our Facebook Page, CLICK HERE!

To see what else is happening in your town, CLICK HERE!

Loading

Details

Date:
2024-12-05
Time:
8:00 pm
Event Categories:
, ,

Venue

Munro Road, Santos Beach, 6500 Mosselbaai, South Africa
Santos Beach, 99, Mossel Bay, 6506, South Africa + Google Map
Phone
044 691 1995