Hibernia Primêr SONDAG U as ouer en leerder word hiermee hartlik uitgenooi om met ons die diens mee te maak op 9 Februarie 2025 te VGK Rosemoore. Die diens sal stiptelik om 10h00vm begin. Leerders word versoek om in volle skooldrag hul ouers en familielede na die diens te vergesel.