Hier is hy nou manne en dames!!!!! 2023 Musgrave M21 kompetisie ten bate van Vleis Vir Hoop!!! R200 n kaartjie. Hoe meer kaartjies jy koop hoe groter is jou kans om te wen! Dit is n fondsinsameling so daar is geen beperking op die hoeveelheid kaartjies nie. Trekking vind plaas op Donderdag 7 Desember 2023, lewendig op Wildman George se Facebook bladsy. Vir 10x kaartjies of meer sal ons graag vir jou of jou besigheid n Art18A Belastingsertifikaat uitreik aangesien dit gesien word as n donasie vir ons Nie-Winsgewende Maatskappy. Dankie vir almal se geduld hiermee in die vorige kompetisie, ek belowe alles is nou 100%. Ons kon die jaar net meer as 1.3ton se vleis uitdeel by Ouetehuise wat GEEN hulp van die staat af kry nie en ons sal graag daai getal wil verdubbel vir 2024!!!
Visit us in Shop 10 -12, Redefine Boulevard, 6529 York St, George. Or give us a call @044 873 2149
CLICK HERE TO VIEW OUR WEBPAGE