Vis-inni-Bos

By Vis-inni-Bos maak ons byna alles van rou bestandele. Onder andere maak ons al ons eie brood produkte, skil en sny aartappels vir die skyfies self en maak self ons maalvleis "patties". Ons gebruik net die varste, hoogste kwaliteit, plaaslike produkte en so weet jy ook dat daar geen snaakse bymiddels in is wat die raklewe verleng nie. Altyd vars, altyd lekker, net by Vis-inni-Bos in Hartenbos.

Ons doen ook water refills!

Fish, Chips, Russians, Vetkoek, Burgers, Gatsbys, Wraps, Freshly Baked Bread, Roosterkoeke and many more. Water purification, water refill.

Business hours: 9:00AM - 6:00PM

Vis-inni-Bos
3 Kompanje ave
Hartenbos, WC
South Africa
34° 7' 27.8688" S, 22° 6' 33.4764" E
Javascript is required to view this map.

Contact

Cell: 
073 839 1988

Vis-inni-Bos in Hartenbos

vis inni bos takeaway Hartenbos

Spyskaart

vis inni bos takeaway Hartenbos

Ons gebruik net die varste, hoogste kwaliteit, plaaslike produkte !

vis inni bos takeaway Hartenbos

Al ons brood produkte word self deur ons gebak met net die varste produkte!

vis inni bos takeaway Hartenbos

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions