Content posted by Dolf se Stasie

Business listing
20/06/2016 - 14:49

We serve the BEST Steaks in Hartenbos
Pub / Restaurant / Pooltables / 2 x Big Screens / Live Music / Jukebox

FREE VENUE !!! for private functions or parties with cash Bar

Binne en buite Braai fasiliteite / Heerlike kos teen bekostigbare pryse en GOEDKOOPSTE Drank !!!
Elke dag oop vanaf 10vm tot laat.

Dolf se Stasie Kroeg en Restaurant, voorheen Hartenbos Stasie, het in 2009 sy deure oopgemaak en sedertdien een van die gewildste kuierplekke in Hartenbos omgewing geword dis die ideale kuierplek net ‘n klip gooi van die see af!

Dolf se Stasie Restaurant bied top gehalte geregte teen bekostigbare pryse.
Hul spyskaart bestaan uit Ontbyt, ”Steaks”, Jumbo Burgers, Vis, Kalamari, Hoender, Garnale en ook Ribbetjies. Die Restaurant is bekend vir sy doeksagte Kalamari.

Elke Dinsdagaand kan jy ‘n bord gekookte kos hier kry teen slegs R49 per bord. Dit bestaan uit rys, vleis, aartappel en 2 groentes.

Funksies en Platters in Hartenbos
Die Restaurant kan ook Platters op aanvraag voorberei en baie mense maak gebruik van hulle vir werksfunksie, verjaarsdagpartytjies sowel as net ‘ n blote lekker kuiertjie om ‘n vuurtjie by Dolf se Stasie. Die Restaurant en Kroeg kan ongeveer 100 mense hanteer en met die potspel tafels, veerpyltjies bord en kroeg is dit die ideale kuierplek!

Event
14/07/2017 - 16:05

Kom geniet vanaand saam ons by Dolf se Stasie in Hartenbos, DJ WILLIE maak musiek vanaf 19h00 tot laat.En kom geniet die rugby Saterdag, Stormers vs Bulls 15h05 en Lions vs Haaie om 17h00! Sien julle daar!!! 072 278 4590 !

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Event
12/07/2017 - 15:00

Kom karaoke saam ons by Dolf se Stasie in Hartenbos, Karaoke Open Mic vanaand vanaf 20h00 en geniet ons lekker winter specials vanaf 18h00: 1/2 Hoenderschnitzel, skyfies en slaai teen slegs R45 asook boontjies sop en brood teen R20 en 3 chilli poppers + dip R20.Ongelukkig geen take-away.FREE WIFI beskikbaar!

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Telephone: 044 695 4166
Cell: 072 405 0009

Event
12/05/2017 - 13:34

Daars GROOT rugby die naweek en daars geen beter plek om dit te kom geniet gepaard met 'n heerlike bord kos as Dolf se Stasie in Hartenbos.Bulls v Highlanders Saterdag 15:05 en Kings v Sharks Saterdag 17:15.Trek aan daardie rugby truie en kom geniet 'n koue een saam ons!

Vir meer inligtng: 072 278 4590 !

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Special
15/02/2017 - 14:34

Kom geniet enige heerlike Burger & Chips teen slegs R45 vanaf 18h00 by Dolf se Stasie in Hartenbos. Ongelukkig geen Take-aways nie. WIFI Beskikbaar !! Kom geniet die aand saam lekker vriende en smaaklike kos!! Sien julle almal vanaand!!

Telephone: 044 695 4166 / Cell: 072 405 0009

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Blog entry
28/10/2016 - 15:37

Dolf se Stasie in Hartenbos offers a wide variety of take-away dishes. Try our gourmet burgers topped with delicious fresh toppings or our Chicken schnitzel which is one of our star dishes and is a MUST! Take-aways are available Monday - Saturday from 10h00 till 21h30 ! To order call 044 695 4166 / 084 228 0800. FREE WIFI.

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Telephone: 044 695 4166
Cell: 072 405 0009

Blog entry
28/06/2016 - 16:41

There will be train departures during the School holiday on Mondays, Wednesdays and Fridays during School Holidays. R40 pp ONE WAY (R30 CHILDREN UNDER 16). Departures from Hartenbos(Dolf se Stasie) & SANTOS.

Hartenbos, a popular tourist destination, serves as the main point of departure with excursions to a variety of attractions including the ever popular Santos beach.

All excursions have lovely views over the Indian Ocean (with a ringside seat for whale watching during the season), river estuaries and the indigenous plant life of the Cape Floral Kingdom.

DEPART HARTENBOS DEPART SANTOS
10:00 10:45
11:30* 12:15*
13:00 13:45
14:30* 15:15*
16:00 16:45

*The train will not depart at the times with the ''*'' if there is not enough passengers. Please wait for the next train.
WE DO NOT RESERVE SEATS. FIRST COME ; FIRST SERVE.

For alternative transport phone: Marita or 24/7 taxi 082 932 5809

Click to view Dolf se stasie's Webpage

Special
06/07/2011 - 12:51

1/2 Hoender, Chips en slaai R50
Vis en Calamari Combo R40
300g Rump Steak, slaai en Chips R60
Hoender Burger en Chips R35