Content posted by Stefans Pub

Business listing
11/10/2017 - 09:08

Stefans Pub & Restaurant in Hartenbos het n gesellige kuier atmosfeer, pooltafel, dartborde & games
Entertainment - DSTV vir al jul sportliefhebbers - Vry & Sat LIVE MUSIC - Karioke aande word aangekondig

Spyskaart met beste pizzas in Hartenbos
Besig.ure; Ma - Sat: 10:00 - 02:00, Sondae: 10:00 - 22:00

Kontak: Aubrey 082 098 8107 / Rita 082 547 0364 /

CLICK HERE to view our MENU

Blog entry
11/10/2017 - 09:00
Special
13/09/2017 - 09:29

Kom geniet 'n dubbel Brandewyn en Coke vir slegs R22 of 'n Lions Dumpie R12 terwyl jy loer op ons heerlike spyskaart: Pizzas, Burgers, slaaie, lewerkoekies, vis asook chips! Bestellings kan ook geplaas word. Elke Vrydag aand is karaoke aand vanaf 20h00 ! Kom geniet u self in 'n vriendelike atmosfeer en dans die aand verby!!

Kontak: Aubrey 082 098 8107 / Rita 082 547 0364

CLICK HERE to view Stefan's Pub & Restaurant's Webpage/a>