Content posted by Family Harvest Church

Group
29/11/2012 - 08:41
Group
29/11/2012 - 08:40
Group
30/11/2012 - 22:37
"Ek het jou by die naam geroep. Jy is myne"
Moreson Kinderhuis Uitreik projek Family Harvest Church
Moreson Kinderhuis Uitreik projek Family Harvest Church
Group
06/05/2013 - 17:09

Ons visie by FHC is vir seuns en dogters om opgelei te word in die Woord sodat hulle ook die boodskap van Jesus effektief kan uitdra na ons gemeenskap. Ons sien kinders wat die vrug van die Gees dra in die liggaam van Christus.Ons sien kinders deur wie die Heilige Gees werk vanaf 'n jong ouderdom.

Met eenvoudige geloof, entusiasme en die regte opleiding, is dit moontlik om 'n fondament te vorm in kinders vir 'n lewenslange verhouding met God.

Group
27/11/2012 - 12:05
uploaded image
Group
06/05/2013 - 17:06

In God se teenwoordigheid is daar genesing, bevryding, restorasie...

FHC band nooi jou uit om 'n lewende God saam te aanbid...verwag om verander te word!

Group
27/11/2012 - 21:09

Dienstye: Sondagoggende 9h00 @ Voortrekkersaal, Caledonstr. oorkant Botaniese tuine

Family Harvest Church, George Garden Route
Family Harvest Church, George Garden Route
Family Harvest Church, George Garden Route
Family Harvest Church, George Garden Route
Event
05/09/2013 - 09:10

Familie Huis in Christus hou SNOEKFEES!

Saterdag 7 Sept van 9.30 - 2nm by die Voortrekkersaal in Caledonstr. Oorkant Botaniese tuine.

KOM GENIET GESONDE VERMAAK VIR DIE HELE GESIN.
Plaaslike kunstenaars stel hul besondere musikale talent bekend.
Daar is heerlike snoek op die kole, roosterkoek, patats asook 'n wildstafel. Lekker middagetes teen bilikke pryse, terwyl die kinders deelneem aan "snoekie-vang",
rock climbing, skyfskiet en ander speletjies speel.