Content posted by @ the 19th Hole

Business listing
12/10/2018 - 16:29

The finest grounds to practice your golf on and with pub facilities for old and young, grub anything from pub lunch to light snacks.

We also offer LIVE music every Friday !

Special
08/11/2018 - 15:32

Kom geniet vanaand ons heerlike Spicy Chicken Wing Curry by die Houthuis in Hartenbos teen slegs R55, beskikbaar vanaf 18:00.

076 358 0251 / 074 272 76384.

CLICK HERE to view our Webpage

Event
07/11/2018 - 12:39

To celebrate our Birthday we're inviting you all to come have an awesome day with us on Saturday 17 Nov from 12:00 !!
Wors broodjies vir alle kliente beskikbaar
Twee Honderd rand (R200) vir die eerste 30 kliente en drink wat jy sien vir twee (2) ure
BAIE ander inbar specials
Drank pryse wat jy nooit weer sal sien nie
Bar speletjies galor (shark pool, darts, beer pong) en nog meer met goeie ou boere musiek!!

Kom geniet die dag saam ons !!!

CLICK HERE to view our Webpage

076 358 0251 / 074 272 76384

Event
12/10/2018 - 16:28

Die vuur is an die brand en die musiek is lekker, kom geniet 'n koue drankie en bring 'n vleisie vir 'n heerlike braai en geniet ons verskye bar specials:
2 DBL Cap/Morgan & Coke @ R55
6 x Tequila @ R100
6 x Jaggies @ R100
DBL Olof & Coke @ R20
Harriers DBL @ R20 (Excl mix)
J&B DBL @ R28 (Excl mix)

Ons sien jou daar!!

CLICK HERE to view our Webpage

076 358 0251 / 074 272 76384

Special
05/10/2018 - 14:59

4 Basket Driving Range Special R220, come enjoy our beautiful driving range for some golf with friends!

Driving Range Prices:
Golf Club R10
Golf tees R2
1 basket R60
15 baskets R600

Come and enjoy the weekend with us with GOOD music and Rugby! Specials starts at 17:00 today until Sunday night at 18:00:
Soda/Coke zero 1L @ R25
2 DBL Cap/Morgan & Coke @ R55
6 x Tequila @ R100
6 x Jaggies @ R100
DBL Olof & Coke @ R20
Harriers DBL @ R20 (Excl mix)
J&B DBL @ R28 (Excl mix)

We hope to see you for a wonderful weekend!!

CLICK HERE to view our Webpage

076 358 0251 / 074 272 76384

Event
28/09/2018 - 08:49

Kom neem deel aan ons Potjiekos Kompetisie @ The 19th Hole in Hartenbos Saterdag 29 September vanaf 12:00 (inskywings word aanvaar tot en met 12 uur more) om fondse in te samel vir ons span om deel te neem by die ''South African Pool Competition''. R200 inskrywings fooi vir 'n span van twee of vier. Dit gaan groot pret wees so moet dit nie misloop en en kom ondersteun ons span om hulle droom te bereik!

076 358 0251