Content posted by Biltong en Braai Mossel Bay

Business listing
07/02/2018 - 01:36

Besoek ons gerus vir 'n verskeidenheid Top-Gehalte vleis perfek vir enige geleentheid.

Biltong, Droewors, Sticks, Chilli Sticks, Chutney Sticks, Babelas Mix, Steaks, Egte Boerewors, Sosatie Wors, Tuisgebakte Koekies en Melktertjies, Gedroogte Vrugte...

Alles Baskikbaar by Biltong en Braai Mosselbaai!!

Event
16/03/2018 - 16:07

Raai die regte score van die 3 Suid Afrikaanse Super Rugby games Saterdag 17 Maart en WEN R100 se biltong van Biltong & Braai in Mosselbaai, los jou comment op ons Facebook post (Volg link onder). Inskrywings sluit op afskop van elke wedstryd.

FOLLOW THIS LINK TO COMMENT

Guess the Correct Rugby score of the 3 South African games playing in the Super-Rugby this Saturday 17 March by leaving a comment (Follow above link to commet). Entries Close @ Kick-off of every game.

Games:
Brumbies v Sharks 10:45
Stormers v Blues 15:05
Lions v Sunwolves 17:15

To claim your prize present your correct score prediction comment to us at Biltong & Braai @ 47 Marsh Street in Mossel bay.

071 693 2201