Content posted by The Pot Restaurant

Business listing
20/11/2018 - 11:37

*Ten volle gelisensieerde restaurant / Koffie winkel.
*Verkope van Kuns en Geskenke.
*Binne en Buite speel area vir kinders
*Ideaal vir funksies van enige aard asook partytjies.
*Chip en Putt Golfbaan met kinder aktiwiteite en plaasdiere
*Spesialis: Braai / Potjie / Gerookte Vleis Plek
*Akkommodasie
*Kwekery

-----------------------------------------------------------------

*Licensed Restaurant & Coffee Shop
*Art & Gifts
*Inside & Outside Kids Play Area
*Parties & Functions
*Farm Animals
*Chip & Putt
*Nursery
*Accommodation

Event
18/04/2019 - 16:33

Kom geniet Saterdag hier by ons - springkasteel, 4 wheeler ritte, paaseiers en donkie kos als gratis vir die kleinspan (terwyl voorraad hou).

Volg ons op FB vir nog meer inligting - The Pot Groot Brak en The Beer Pot

R102 tussen Groot Brak en George lughawe

Pot groete

Chris 082 850 9005 / Susan 074 623 6643

Click to view The Pot's Web page

Special
11/04/2019 - 13:02

Sondag ete - 'n lekker bord kos!

Sondag 14 April 2019
Skaap Afval of Pork Belly Roast
bedien met rys of stampmielies
Traditionele pampoen, blomkool en broccoli met wit sous
'n nagereg ingesluit vir slegs R125pp
Kinders onder 10 jaar half prys.
Beperkte porsies.
Slegs besprekings voor Sat 1 uur asb.
Selektiewe items op spyskaart ook beskikbaar.

Breakfast also available from 9am - 11am.

Ons is gelee op R102 tussen Groot Brak en George lughawe op plaas Santiaan (5km uit Groot Brak)

Pot Groete
Chris en Susan
0828509005 / 0746236643

Special
06/03/2019 - 15:18

Tuesday - Pensioners day
Chicken Breast served with chips and salad - free glass of wine or juice (one per person) - only R60

Wednesday - Combo deal
300g ribs, chicken strips, onion rings and chips - R98

Thursday - Pizza
Buy any large pizza and get a medium Hawain pizza free

Friday - Burger day
Buy any 2 beef, chicken or veggie roosterburger with chips for only R125

Saturday & Sunday - Breakfast
Free coffee, tea or juice (one per person) with any breakfast ordered

We're situated on the R102 between Groot Brak and George airport

Chris 082 850 9005 / Susan 074 623 6643

Click to view The Pot's Webpage

Special
07/01/2019 - 12:51

Best ribs in Eden:
500g ribs with chips and 330ml craft cider or beer for only R149
1kg ribs with chips and 440ml craft beer or cider for only R195

Beer belly greeting
Chris
0828509005

Click to view The Pot's Web page

Event
18/12/2018 - 15:54

Mone' sing country en golden oldies Sondag 23 December tussen 12.00 en 15.00 @ The Pot (R102 tussen Groot Brak en George lughawe op plaas Santiaan)

Lekker Craft Bier, Gin, Cider en nog meer beskikbaar @ The Beer Pot

Pot Groete
Chris en Susan
0828509005 / 0746236643

Click to view R50 Pot's Webpage

Event
27/11/2018 - 09:40

Join us on Christmas Day for a delicious Spitbraai Christmas Feast at The Pot Restaurant, starting at 12pm @ R295.95pp / kids 6- 12 years R165 / kids under 6 R85 / under 3 FREE. RSVP - Chris 082 850 9005 or Susan 074 623 6643.

MENU

Welcome drink

Starter
Artisan Bread Table with cheeses, jams and preserves

Main
Traditional lamb, Pork neck & roasted chicken drumsticks on the spit and basted in our special basting sauce, served with roast potatoes & veggies, garlic & butter

Salads
Watermelon with fresh herbs and balsamic reduction
Green Christmas salad with herby dressing
Curry noodle salad
Christmas potato salad

Desserts
Mini Desserts
Christmas pudding truffles

We're situated on the R102 between Groot Brak and George airport

Click to view The Pot's Webpage

Special
19/06/2018 - 17:26

Hi almal, ons het pap, tamatie en uie sous met n stukkie wors elke Woensdag, Vrydag en Saterdag by The Beer Pot teen slegs R35. As jy nie pap eet nie is daar roosterkoek as alternatief - prys is dan R40

Event
13/06/2018 - 09:41

Bring Dad for a delicious Lunch at The Pot Restaurant in Groot brak for Father's Day on Sunday 17 June from 11:00 - 15:30 @ R145pp (kids under 10 - R50, kids under 3 - free), Bookings only - 082 850 9005 / 074 623 6643.

Starter: Plated
Traditional filled pancake with creamy chicken and sweet chili

Mains: Buffet
Biltong pot served with a ''slow pony'' craft beer bread
Leg of lamb steak
Apricot glazed pork roast
Our famous pumpkin fritters, sweet potato with maple syrup, traditional green beans and cabbage
Rice, samp, traditional potato salad and roosterkoek

Desert: Plated
Old fashioned baked pudding with custard

Click to view The Pot's Web page

Event
22/05/2018 - 11:36

"Die tweede "Car boot Sale" vind plaas op Saterdag 26 Mei 2018 van 08:00 tot 14:00 by "The Pot" Restaurant naby Groot Brak (5km vanaf Groot Brak op die R102 rigting George lughawe). Aanwysings bord sal langs die pad gevolg kan word.

R100 per inskrywing en daarvoor kry u spasie vir u motor en ‘n tafel agter die motor. U voorsien natuurlik u eie tafel.

Inskrywings gelde is betaalbaar met aankoms en nie na die afloop van die dag nie asb. Geen besprekings noodsaaklik nie en geen gereserveerde spasies nie.

Items wat verkoop word moet in n werkende toestand wees.

Geen musiek nie en jy moet jou eie rommel verwyder asb.

Enige ding wat in u motor se kattebak of agter op u bakkie pas kan verkoop word of bemark word, wat binne die wette van Suid Afrika val. Jammer geen trailers toegelaat nie.

Wees bereid om oor die prys te onderhandel en bring asb kleingeld saam.

Geen sterk drank, wapens en ammunisie, dwelms of ander verbode items mag uitgestal en verkoop word nie. Geen gesteelde eiendom nie asb. Geen diere mag verkoop word nie.

Geen kos stalletjies, "craft" stalletjies of verkoop van nuwe dienste of produkte nie - slegs "unwanted" goedere asb

Gratis toegang vir die publiek. Veilige speel terrein vir die kleingoed.

Daar is n heerlike boerewors rolle en koeldrank beskikbaar by die car boot sale.

Ander eet en drinkgoed sal by die Pot restaurant beskikbaar wees. Geen drank word op die perseel toegelaat nie - die restaurant is gelisensieerd.

Eden Car Boot sale aanvaar geen aanspreeklikheid van enige aard vir enige skade of verliese van enige aard nie.

Skakel Jaco of Chris vir meer details
0834921432 of 0828509005"