Content posted by Vis inni Bos

Business listing
29/06/2017 - 12:53

By Vis-inni-Bos maak ons byna alles van rou bestandele. Onder andere maak ons al ons eie brood produkte, skil en sny aartappels vir die skyfies self en maak self ons maalvleis "patties". Ons gebruik net die varste, hoogste kwaliteit, plaaslike produkte en so weet jy ook dat daar geen snaakse bymiddels in is wat die raklewe verleng nie. Altyd vars, altyd lekker, net by Vis-inni-Bos in Hartenbos.

Ons doen ook water refills!

Fish, Chips, Russians, Vetkoek, Burgers, Gatsbys, Wraps, Freshly Baked Bread, Roosterkoeke and many more. Water purification, water refill.

Business hours: 9:00AM - 6:00PM

Special
15/05/2017 - 14:57

Small Fish & Chips R20
Chicken Mayo Vetkoek R20
Gatsby's at R40 each
Calamari, Hake & Chips Combo at R62.

Cell: 073 839 198

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways

Blog entry
07/04/2017 - 10:43

Vis-inni-Bos in Hartenbos offers a wide variety of fresh and delicious take-away options, nobody likes to cook on a Friday so come pop in and try our delicious hake & chips or mouth-watering Calamari!!!Altyd vars, altyd lekker, net by Vis-inni-Bos in Hartenbos.

Contact us on 073 839 1988

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways

Blog entry
21/02/2017 - 15:20

Vis-inni-Bos bied 'n wye keuse van heerlike bekostigbare disse vir die hele familie!Kom loer gereeld in vir ongelooflike spesiale aanbiedeinge wat nie altyd op die spyskaart voorkom nie.
Kontak ons op 073 839 1988.

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways

Special
16/02/2017 - 15:13

Goue Oues Pensioenaris Dag by Vis-inni-Bos en Vis-inni-Baai! Kom geniet die heerlike vars disse teen spesiale pryse net vir ons pensioenarisse.
Vandag op die spyskaart:
Stokvis en skyfies R20.00
Vetkoek Burger R25.00
Hoender Mayo Vetkoek R18.00
Jumbo Russian & Chips R25.00
3 Kompanje laan, om die draai van Engen en Wimpy in Hartenbos!!

Contact us on 073 839 1988

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways

Blog entry
01/02/2017 - 15:56

Due to popular demand, we are ecstatic to announce that Vis-inni-Bos is branching out to Dana Bay! Like our page on Facebook https://www.facebook.com/visinnibaai/ Vis-inni-Baai to get updates on our progress as well as awesome opening specials!

Contact us on 073 839 1988

VIEW Vis-inni-Bos Takeaway's Web page

Blog entry
09/12/2016 - 16:55

Local-info.co.za welcomes Vis-inni-Bos to our marketing network.

View Vis-inniBos's Web page

By Vis-inni-Bos maak ons byna alles van rou bestandele. Onder andere maak ons al ons eie brood produkte, skil en sny aartappels vir die skyfies self en maak self ons maalvleis "patties". Ons gebruik net die varste, hoogste kwaliteit, plaaslike produkte en so weet jy ook dat daar geen snaakse bymiddels in is wat die raklewe verleng nie. Altyd vars, altyd lekker, net by Vis-inni-Bos in Hartenbos.

Ons doen ook water refills!

Fish, Chips, Russians, Vetkoek, Burgers, Gatsbys, Wraps, Freshly Baked Bread, Roosterkoeke and many more. Water purification, water refill.

Business hours: 9:00AM - 6:00PM

Special
06/12/2016 - 12:33

At Vis-inni-Bos Take-aways in Hartenbos we have something for everyone every time at the best prices in town! Our food is always fresh and delicious, made with lots of effort and the love of good food ! Come enjoy one of our delicious options: Chicken salad R30.00
Fish wrap R25.00
Hake and salad R25.00
Gatsby (chicken, fish or russian) R35.00
Curry fish R25.00

We also sell ice, ice cream lollies and refill your water bottles at the cheapest price in Hartenbos!

Contact us on 073 839 1988

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways

Blog entry
25/11/2016 - 11:20

Kry jou gesuiwerde water hervul by Vis-inni-Bos teen slegs R1 Per Liter !

Kontak ons op 073 839 1988

VIEW Vis-inni-Bos Takeaways