Content posted by Biltong en Braai

Special
17/07/2019 - 12:33

Kom kry vir jou vandag lekker Lam chop, Boerewors, pap en sous teen slegs R50 by Biltong en Braai in George, pensionarisse / Weduwees / Enkel Ma's kan dit geniet teen R40!

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Telephone: 044 874 5891

Special
17/07/2019 - 12:33

Kom maak 'n draai by Biltong en Braai in George hierdie Woensdag vanaf 11:00 vir heerlike Kerrie Skaap Afval op rys slegs R55 of Bees Kerrie op rys teen slegs R30!

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Special
17/07/2019 - 12:33

6 x Jumbo eggs @ R12 & 30 x Jumbo eggs @ R55! Come get yours at Biltong & Braai situated in 43 Wellington street in George.

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Telephone: 044 874 5891

Special
17/07/2019 - 12:35

Heerlike Gekerfte Biltong R189/kg net vandag by Biltong & Braai in 43 Wellington straat, George! Kom kry joune !

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Contact
Telephone: 044 874 5891

Blog entry
17/07/2019 - 12:36

Lekker verskeidenheid wors by BILTONG & BRAAI beskikbaar.
•Martins boerewors-kaapse boerewors
•Braailand boerewors - Transvaal boerewors
•Sout en peper wors- banting vriendelik
•Kaaswors - gerook of nie
•Tamatie wors
•Chilli wors
•Bielie braaiwors - bekostigbaar maar nog steeds goeie kwaliteit
• Rookwors
• Winddroog wors
En nog meer.

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Webpage

Contact
Telephone:
044 874 5891

Blog entry
17/07/2019 - 12:37

Biltong & Braai, die ou Martins vleismark, nog steeds die tuiste van Martins boerewors is nou OOP, Soos ons nuwe naam sê spesialiseer ons nou in Biltong en braaivleis. Kom loer gerus in en geniet die smaaklikste vleis en biltong in die dorp!

43C Wellington St, George.

CLICK HERE to view Biltong en Braai's Web page

Telephone: 044 874 5891