Content posted by N.G Gemeente Bergsig

Business listing
16/01/2018 - 09:33

Dutch Reformed Church / Nederduits Gereformeerde Kerk

NG BERGSIG EREDIENSTYE IS SOOS VOLG:

Tydens skoolkwartale:
08:30 Alternatief, 10:00 Erediens
08:30 #kleuterkerk (3-6jr) & #kinderkerk (Gr 1-7)
16:45 #belydenisgroep
18:00 Kruisdiens & #ignite (tieners)

Langnaweke:
09:00 Erediens
18:00 Kruisdiens in Jeuglokaal *
* behalwe Paasfees 1 Apr – geen Kruisdiens

Vakansies:
09:00 Erediens

KERKKANTOOR:
Ma-Vry 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338
E-POS: admin@george-bergsig.co.za | FAKS: 044 871 4969
FACEBOOK: NG George-Bergsig | WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za

LERAARS:
Ds Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292;
Ds Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401,
Ds Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291;
Ds Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Event
09/02/2018 - 13:14

08:30 Alternatief, 10:00 Erediens - NAGMAAL

08:30 #kleuterkerk (3-6jr) & #kinderkerk (Gr 1-7)

18:00 Stranddiens by Heroldsbaai - GEEN Kruisdiens

17:00 #ignite (tieners) ook by Heroldsbaai

Besoek gerus ons webblad: http://george-bergsig.co.za/ vir meer info oor ons gemeente

KERKKANTOOR:
Ma-Vry 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338 | FAKS: 044 871 4969
E-POS: admin@george-bergsig.co.za
FACEBOOK: NG George-Bergsig
WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Event
20/07/2017 - 10:41

Al die tieners van George word uitgenooi na die JEUGWEEK Ma 24 -Wo 26 Jul om 18:00 elke aand by Outeniqua Hoërskool.
Donderdag-aand om 19:00 is die aanbieding spesifiek vir ouers.

Lees gerus meer op VitaAmp se webblad http://www.vitaamp.org/ of op facebook www.facebook.com/vitaamp/

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

KERKKANTOOR: Ure: Ma-Vry 08:00-13:00 Tel: 044 871 1338 Faks: 044 871 4969

Blog entry
30/06/2017 - 13:53

Tydens die skoolvakansie is daar slegs 1 erediens by NGK George-Bergsig om 09:00. Besoek gerus ons webblad vir meer info: http://george-bergsig.co.za/

Volgende kwartaal bied Johan Smith ‘n JEUGweek by Outeniqua hoërskool aan. Ma 24- Wo 26 Jul om 18:00 vir die JEUG!

Do 27 Jul Ouerskapreeks -19:00 spesiaal vir OUERS! Lees meer oor Johan se bediening: https://www.facebook.com/vitaamp/

KERKKANTOOR:
Ure: Ma-Vry 08:00-13:00,
Tel: 044 871 1338,
Faks: 044 871 4969,
Epos: admin@george-bergsig.co.za, kantoor@george-bergsig.co.za
Adres: Hoek van 4de en Meyerstr, Bergsig
FB: NG George Bergsig Gemeente
Web: www.george-bergsig.co.za

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Special
15/11/2016 - 12:38

Nuwe besending rosyne uit Upington nou by Bergsig kerkkantoor te koop! Slegs R40/kg, 1kg en 500g pakke beskikbaar. Adres: H/v 4de en Meyer str. Ure: Ma - Vry 08:00 - 13:00. 044 871 1338.

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Event
25/08/2016 - 10:28

Kom geniet ontbyt saam ons en Dr Jannie Botha, sielkundige betrokke by Springbok 7's. Tema: Die waarde van tyd: Lesse by die Olimpiese spele. R35 kaartjies: Sondag by die kerk en Maandag by die kerkkantoor (07:30 - 13:00) -Ontbyt vind plaas Dinsdag 30 Augustus om 07:00 by Texas Grill , Meade str.

044 981 1338

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Event
15/08/2016 - 13:18

NG George-Bergsig bied aan: Huweliksreeks met die immergewilde spreker Dr Jannie Botha. Sondag 28 - Dinsdag 30 Augustus. Sondagoggend 08:30 of 10:00 & aande 18:00. GRATIS ! Almal welkom. Moet nie hierdie spesiale reeks misloop nie !!

NG George-Bergsig - H/v 4de en Meyer str, 044 981 1338, admin@george-bergsig.co.za, www.george-bergsig.co.za

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Event
29/04/2016 - 12:01

Eredienstye hierdie Langnaweek:
09:00 Slegs een oggend erediens (met band en orrel)
18:00 Kruisdiens in die Jeuglokaal

Donderdag 5 Mei vind ons HEMELVAARTDIENS om 18:00 plaas.

Volgende week hervat ons gewone eredienste en jeugaktiwiteite:
08:30 Alternatiewe diens (informeel met band)
08:30 Kleuterkerk (3-6jr) in Gebedskapel
08:30 Kinderkerk (Gr 1-7) in Jeuglokale
10:00 Erediens (formeel met orrel)
18:00 Kruisdiens (PINKSTER met Prof Nelus Niemandt) en ‪#‎ignite (Gr 7-11) ná diens

KERKKANTOOR:
Ure: Ma-Vry 08:00-13:00,
Tel: 044 871 1338,
Faks: 044 871 4969,
Epos: admin@george-bergsig.co.za, kantoor@george-bergsig.co.za
Adres: Hoek van 4de en Meyerstr, Bergsig
FB: NG George Bergsig Gemeente
Web: www.george-bergsig.co.za

LERAARS:
Ds Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292;
Ds Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291;
Ds Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401,
Ds Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Special
14/03/2016 - 12:48

Gou spring - beperkte hoeveelheid geurige boerewors en sappige lamsvleis nog beskikbaar by die kerkkantoor van NG Kerk George-Bergsig. Alles vakuumverpak vir jou gerief. Lamsvleis wissel van R100 - R130/kg. Boerewors slegs R65/kg.

Click to view NG Kerk George-Bergsig's Webpage

Blog entry
01/03/2016 - 11:53

Local-info.co.za welcomes NG Kerk George-Bergsig to our marketing network.

view NG Kerk George-Bergsig's webpage

Ons Gemeente se belydenis: God verander lewens.
Hy stuur ons om Sy liefde uit te leef deur ons verhouding met God, mekaar, die wêreld en onsself.

In Bergsig wil ons 'n gemeente wees waar sekere kernwaardes onderliggend is aan alles wat ons doen en mee besig is.

Telephone: 044 871 1338
Fax: 044 871 4969