Tuka Restaurant & Take aways

Kom kuier inni Tuka Restaurant & Take away met 'n gesellige atmosfeer en eetplek binne en buite. Ideale plek vir besigheids vergaderinge asook om net met vriende lekker te kuier en smaaklike kos te geniet. Heerlike lekkernye te koop of om te geniet in ons oulike koffie winkel met n lekker koppie koffie of tee!

Kom begin jou oggend met een van ons ontbyte of maak 'n draai vir 'n lekker middag ete! As jy net 'n wegbreek kans nodig het sal ons vars-gebakte koeke en terte defnitief die ding doen!

Saterdae nooi ons julle om saam te kom braai vanaf 5nm tot laat, ons verskaf die vure, slaai, pap en sous en 'n plekkie om die vuurtjie vir almal. Bring net jou vleisie!

Heerlike warm Sondag etes vanaf 12nm beskikbaar.

A.S.A.P delivery services will deliver fresh, hot take aways to your door @ only R25 per delivery - 064 700 3603.

Business hours:
Monday - Thursday
9am - 5pm

Friday
9am - 8pm

Saturday
10am - 2pm
5pm - 8pm

Sunday - CLOSED

>>> Sien spyskaart HIER <<<

Tuka Restaurant & Take aways
Main Service Road Shop 10, Forest Lodge Complex
Sedgefield, WC
South Africa
34° 0' 49.7844" S, 22° 48' 8.766" E
Javascript is required to view this map.

Contact

Cell: 
064 700 3603
Fax: 
086 558 6482

Tuka offers lovely inside & outside seating with friendly staff waiting to serve you!

Tuka Restaurant and take aways coffee shop Sedgefield

Start the day off the right way with our variety of breakfast options!

Tuka Restaurant and take aways coffee shop Sedgefield

We have a large selection of delicious lunches that will keep you coming back for MORE!

Tuka Restaurant and take aways coffee shop Sedgefield

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions