Hartenbos

Hartenbos

Seacom repairs delayed

Johannesburg – It will take another 10 days to repair the damaged parts of the Seacom data cable, lying nearly 5km deep off Africa's east coast.

Read more >>

Our leftover medicines are spawning drug-resistant "bacterial monsters"

Our leftover medicines are spawning drug-resistant "bacterial monsters" that thrive inside sharks, scientists say.

Read more >>

Iron and cleaning Museum Hartenbos

When you enter the Iron and cleaning museum in Hartenbos you will be entering the only Iron Museum in Africa. It demonstrates the basic and interesting history of the smoothing of textiles and the cleaning there of. Starting with the earliest century taking you on a step by step journey to the present.
Entrance R5

Read more >>

Seejol se Kampkonsert

Event Date: 
Fri, 25/06/2010 - 19:30

200 akteurs - 8 vertolkings
Vrydag 25 Junie 2010 om 19:30 in die Walvissaal.
Toegang gratis deur die Voortrekkers Transvaal.
Dit beloof om n prettige aand vir ieder en elk te wees, Kom kyk self!

Read more >>

Hartenbos Museum

Afrikaans:
Die Hartenbos Museum van die ATKV is gelee in die kultuur-hartland van Afrikaans. Hierdie spogmuseum fokus op die Groot Trek en huisves n verskeidenheid interessante voorstellings en uitstalsale wat smaakvol georden is met aantreklike oudhede wat die lewensomstandighede van die Voortrekkerpioniers van 1835 tot 1848 visueel laat leef.
Ingang: R5 Volwassenes
R2: Kinders onder12

English:
The Hartenbos Museum is situated in the heartland of Afrikaans culture. The focal point of this exceptional museum is the Great Trek, featuring various dioramas and exhibitions halls stocked with attractive antiquities demonstrating the living conditions of the Voortrekker pioneers from 1835 to 1848
Entrance: R5 Adults
R2 Children under 12

Read more >>

Burger Kiosk - Hartenbos

Braai & Slaai -Boerewors Rolls - Hamburgers - Rib Burgers - Hot-Dogs - Cool-drinks - Beste Skyfies met kom weer terug sous

Read more >>

Hartenbos Poskantoor

Hartenbos Poskantoor.

Read more >>

Hartenbos Mark

Die Hartenbos mark vind eenkeer n maand, op die 2de Saterdag van die maand van 08h00 tot 12h00 in die Haenbos Biblioteek plaas.Die volgende mark is op 10 Julie en bied handgemaakteartikels en geskenke.Christelike boeke en eetgoed soos pannekoek, soetgebak, vetkoek en jaffels is ook te koop. Uitstallers welkom. Skakel Sienie

Read more >>

NG Kerk Hartenbos

Sondae - 08:00 Diens
- 10:00 Diens
- 18:00 Diens

Read more >>

Leather King Hartenbos

Handbags, purses, back packs, belts

Read more >>
Syndicate content