Woensdag Kerrie en Rys Special !

in
Special Date: 
Wed, 23/05/2018 - 11:00

Kom maak 'n draai by Biltong en Braai in George hierdie Woensdag vanaf 11:00 vir heerlike Kerrie Skaap Afval op rys slegs R55 of Bees Kerrie op rys teen slegs R30!

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Flyer
Biltong & Braai
43 Wellington St Denneoord
George , WC
South Africa