WEN R650 Vleis Hamper elke Maand !

in
Special Date: 
Fri, 01/03/2019 (All day) - Sun, 31/03/2019 (All day)

Bestel enige van ons vleis pakke en staan 'n kans om 'n R650 vleis hamper elke maand te wen, eerste trekking is 1 April! Gratis aflewering in George en Pacaltsdorp vir bestelling groter as R300. Bestel NOU - 082 856 2873. Kyk onder op flyer vir die vleis pakke wat jy vanaf kan kies:

CLICK HERE to view Braai & Biltong's Web page

Biltong en Braai Butchery / Slaghuis
Biltong en Braai Butchery / Slaghuis
43 Wellington St, Denneoord
George, WC, 6530
South Africa