Sunday lunch at The Pot in Groot Brak!

Special Date: 
Sun, 23/09/2018 - 12:00 - 16:00

Hi almal - ons ete vir die Sondag 23 Sept 2018 aangeheg op die foto onder - 12.00 tot 16.00 - Besprekings alleenlik

Vegetariers eet vir R80
Kinders onder 10jr kan van kinder menu ook bestel

Kom geniet "Jou ma se kos" hier by "The Pot"
Neem kennis dat ons oop is op Maandag 24 Sept, Maandag 1 Okt en Maandag 8 Okt 2018 gedurende die skool vakansie

Kom geniet 'n lekker ontspanne dag saam met ons - lekker Gin on tap, Craft bier on tap en winkelbier ook beskikbaar. Ten volle gelisensieer - follow ons op FB "The Pot" en ook "The Beer Pot"(biertuin) vir ander "specials"

Pot Groete
Chris en Susan
0828509005 / 0746236643

MENU

The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie
The Pot Santiaan Guest Farm restaurant coffee shop koffie winkel Groot brakrivie
R50 Pot Restaurant
Gedeelte 57 plaas dwarsweg 260
Groot Brakrivier, 6535
South Africa